Dáárom glo ek! Cas Vos

Project Description

DaaromGloEk-Fr.Cov.indd

Produk: Dáárom glo ek!

Skrywer: Cas Vos

Inhoud: Wat Cas Vos in hierdie boek beskryf, is ʼn boeiende geloofsreis, stroomop van wat die heersende denke dikteer en waarvan selfs gelowiges gemaklik en onnadenkend die prooi word. Dit is ’n aangrypende geloofsboek en ʼn deurleefde getuienis.

Dié boek dring jou om jou lewensreis onder oë te neem en dit te verstaan in die lig van die Ewige, wat in Jesus Christus met ons is, al ons dae, totdat sy ryk voltooi is.

 

 

Documents

Project Progress

100%

Overall Project Completion

  • Lewering van manuskrip

    20%
  • Vestig van bemarkingsnetwerk

    60%

100%

  • 40%

    Finaliseer van buiteblad/titel

  • 80%

    Opstel van skrywerskontrak

20%

Lewering van manuskrip

40%

Finaliseer van buiteblad/titel

60%

Vestig van bemarkingsnetwerk

80%

Opstel van skrywerskontrak

Comments are closed.