Die avonture van Lisa en Timmy Tinus en Lezjé van Zyl

Project Description

DieAvonture_Lisa_Timmy-Fr.Cov.indd

Produk: Hoe die doop ons help om saam met Jesus te leef

Skrywer: Tinus van Zyl en Lezjé van Zyl

Inhoud: 

Ons weet nie altyd hoe om die doop en die betekenis daarvan vir ons jong kinders te verduidelik nie.

Deur die ses avonture wat Lisa en Timmy beleef, ontdek kinders prakties wat die doop vir hulle in hulle lewe beteken. Hulle leer ook hoe hulle doop hulle help om elke dag saam met en vir Jesus te leef.

Elke week vir ʼn tydperk van ses weke kan die jongspan luister na ʼn avontuur wat Lisa en Timmy beleef en só leer watter belangrike rol die doop in hulle lewe speel. Om die betekenis en waarde van die doop by hulle vas te lê, is daar by elke avontuur

  • ʼn Bybelvers om te onthou
  • Wat leer ons?
  • ʼn Gebed om te bid

Heel agter in die boek is ʼn inkleurprent.

Documents

Project Progress

100%

Overall Project Completion

  • Lewering van manuskrip

    20%
  • Vestig van bemarkingsnetwerk

    60%

100%

  • 40%

    Finaliseer van buiteblad/titel

  • 80%

    Opstel van skrywerskontrak

20%

Lewering van manuskrip

40%

Finaliseer van buiteblad/titel

60%

Vestig van bemarkingsnetwerk

80%

Opstel van skrywerskontrak

Comments are closed.