Die God van die woestyn (Hagar) Lisel Joubert

Project Description

GodVanDieWoestyn_Cov_lr

Produk:  Die God van die woestyn (Hagar)

Skrywer: Lisel Joubert

Inhoud: Die woestyn is ʼn sterk tema in die Bybelse en later Christelike tradisie. Dit is ʼn plek van op pad wees, van swaarkry en alleenwees, van versoeking, van wegvlug, en van ontmoeting.

Die Bybel is vol woestynverhale, maar die een wat nog altyd my verbeelding aangegryp het, is die verhaal van Hagar.

In hierdie boek herontmoet ons vir Hagar; ons staan egter ook stil by momente in baie vroue se lewe – oomblikke van angs, verlatenheid en negatiwiteit, maar ook van hoop, genesing en anders kyk, al verander die situasie nie.

Ons ontmoet die God van die woestyn, die God wat ons nie noodwendig uithaal uit die messiness van die lewe nie, maar ons te midde daarvan ontmoet.

Documents

No documents at this time.

Project Progress

100%

Overall Project Completion

  • 20%
  • 60%

100%

  • 40%
  • 80%

Comments are closed.