Die wins van brugbediening  Howard du Toit

Project Description

Brugbedieni

Produk:  Die wins van brugbediening

Skrywer:  Howard du Toit

Inhoud:  Brugbediening is die oorbruggingsproses in ʼn gemeente vir ʼn bepaalde tydperk nadat die leraar vertrek het. Hierdie oorgangstyd word begelei deur ʼn spesiaal opgeleide predikant. Dié boek is nie ʼn kitsresep met 10 maklike stappe oor hoe om ʼn brugbediening aan te pak nie, maar gaan eerder oor die voordele wat brugbediening vir gemeentes inhou. Die skrywer en medewerkers het eerstehandse ervaring hiervan opgedoen deurdat almal die afgelope paar jaar as brugpredikante in gemeentes gewerk het. Die boek sluit dan ook verhale oor brugbediening in, wat aan gemeentes hoop kan gee.

Documents

No documents at this time.

Project Progress

100%

Overall Project Completion

  • Lewering van manuskrip

    20%
  • Vestig van bemarkingsnetwerk

    60%

100%

  • 40%

    Finaliseer van buiteblad/titel

  • 80%

    Opstel van skrywerskontrak

20%

Lewering van manuskrip

40%

Finaliseer van buiteblad/titel

60%

Vestig van bemarkingsnetwerk

80%

Opstel van skrywerskontrak

Comments are closed.