Gay gelowig Verskeie Skrywers

Project Description

GayGelowig-Fr.Cov.indd

Produk: Gay gelowig

Skrywer: Verskeie Skrywers

Inhoud: GayGelowig is ʼn versameling lewensverhale oor gay-wees en gelowig-wees, vertel deur gay gelowiges self. Dit het werklik baie van hulle geverg om openlik oor hulle gay-wees te praat.

In hulle stories vertel hulle van die ontdekking van hulle seksualiteit en van die pad van verwerping en aanvaarding waarop hulle stap. Hulle eerlike, intens persoonlike en unieke stories verwoord hulle vreugdes en hulle seerkry, hulle verwagtings en hulle vrese. Só neem hulle ons saam op hulle reis deur hulle dieptes en hoogtes.

Documents

Project Progress

100%

Overall Project Completion

  • Lewering van manuskrip

    20%
  • Vestig van bemarkingsnetwerk

    60%

100%

  • 40%

    Finaliseer van buiteblad/titel

  • 80%

    Opstel van skrywerskontrak

20%

Lewering van manuskrip

40%

Finaliseer van buiteblad/titel

60%

Vestig van bemarkingsnetwerk

80%

Opstel van skrywerskontrak

Comments are closed.