Jesus-verhale van menswaardigheid Chris van Wyk

Project Description

JesusVerhaleVanMenswaardigheid-Fr.Cov.indd

Produk: Jesus-verhale van menswaardigheid

Skrywer: Chris van Wyk

Inhoud: Uit Jesus se interaksie met mense leer ons meer oor respekteer, luister, omarm en liefhê. Ons het altesaam agt Jesus-verhale oor hierdie vier waardes gekies, twee oor elke waarde. Die negende verhaal is die oorkoepelende Jesus-verhaal van menswaardigheid – Jesus was sy dissipels se voete. Saam inspireer hierdie nege verhale ons om Jesus se voorbeeld in ons lewe na te volg en almal met menswaardigheid te behandel.

 

 

Documents

Project Progress

100%

Overall Project Completion

  • 20%
  • 60%

100%

  • 40%
  • 80%

Comments are closed.