Loskerf Andries Cilliers, Johann du Plessis, Melanie Thirion, Christi Thirion, Nina Müller van Velden

Project Description

 Loskerf-Fr.Cov.indd

Produk: Loskerf

Skrywers: Andries Cilliers, Johann du Plessis, Melanie Thirion, Christi Thirion, Nina Müller van Velden

Inhoud: Loskerf is ‘n gespreksgids vir 6 weke met ‘n tema vir elke week. Elke tema beeld ʼn faset van die (her)skeppingsproses van God met ons uit:

  1. Oopkerf – oor gebed
  2. Saamkerf – oor omarming
  3. Opkerf – oor gesamentlike maaltye
  4. Wegkerf – oor besittings
  5. Inkerf – oor ons reis na binne
  6. Uitkerf – oor lyding, en spesifiek Jesus se lyding

Die eerste vyf temas sluit aan by die reisverhaal in Lukas se Evangelie en fokus veral op Lydenstyd. Die laaste week se tema gaan oor die versoening wat Jesus deur sy lyding en dood bewerk het. Hierdie temas kan ook vir oordenkings tydens die Groot Lydensweek gebruik word.

Documents

Project Progress

100%

Overall Project Completion

  • Lewering van manuskrip

    20%
  • Vestig van bemarkingsnetwerk

    60%

100%

  • 40%

    Finaliseer van buiteblad/titel

  • 80%

    Opstel van skrywerskontrak

20%

Lewering van manuskrip

40%

Finaliseer van buiteblad/titel

60%

Vestig van bemarkingsnetwerk

80%

Opstel van skrywerskontrak

Project Discussion No discussions posted at this time

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *