4 Gereed vir die koninkryk (Perspektiewe) Johannes Mouton

Project Description

Koninkryk4-GereedVdKoninkryk-Fr.Cov.indd

Produk: Perspektiewe op die koninkryk – 4 Gereed vir die koninkryk

Skrywer: Johannes Mouton

Inhoud: Jesus se woorde en dade het God se koninkryk in ons deurmekaar, hartseer en soms wrede wêreld laat deurbreek. Jesus nooi ons om sy koninkryk nog sigbaarder te maak deur hier op aarde as koninkrykskinders te leef. Want wanneer ons met ’n koninkryksperspektief begin leef, verander alles.
Hierdie Bybelstudiegids is deel van ʼn reeks van 4 gidse oor verskillende aspekte van die koninkryk. Spesiaal vir kleingroepe/selgroepe.
Elke tema bestaan uit agt gesprekke wat groepe oor agt weke kan deurwerk.

Documents

Project Progress

70%

Overall Project Completion

  • Lewering van manuskrip

    20%
  • Vestig van bemarkingsnetwerk

    60%

70%

  • 40%

    Finaliseer van buiteblad/titel

  • 80%

    Opstel van skrywerskontrak

20%

Lewering van manuskrip

40%

Finaliseer van buiteblad/titel

60%

Vestig van bemarkingsnetwerk

80%

Opstel van skrywerskontrak

Comments are closed.