Skokkend positief Malan Nel en Zander van der Westhuizen

Project Description

SkokkendPositief-Cov_hrRGB

 

Produk: Skokkend positief

Skrywers: Malan Nel en Zander van der Westhuizen (redakteurs)

Inhoud: Hierdie boek is die uitvloeisel van ʼn wonderlike multi-kerklike navorsingsprojek – Kerklike Jeug en Geloof in Suid-Afrika. Tydens die navorsing het uiteindelik byna 300 jongmense (ouderdom 16-35) 481 vrae beantwoord. Die vrae het veral gefokus op profiel (wie is jy?) en persepsie (wat dink jy?).

Die data wat hieruit onttrek is, was deeglik en omvangryk. Die kerk wou ʼn slag weer weet hoe die jeug lyk, en hierdie navorsing het die antwoord gegee.

 

 

Documents

Project Progress

100%

Overall Project Completion

  • Lewering van manuskrip

    20%
  • Vestig van bemarkingsnetwerk

    60%

100%

  • 40%

    Finaliseer van buiteblad/titel

  • 80%

    Opstel van skrywerskontrak

20%

Lewering van manuskrip

40%

Finaliseer van buiteblad/titel

60%

Vestig van bemarkingsnetwerk

80%

Opstel van skrywerskontrak

Comments are closed.