Tien Gebooie Jaco Thom

Project Description

Tien Gebooie_Fr.Cov.indd

Produk:  Tien Gebooie

Skrywer: Jaco Thom

Inhoud: God se Tien Gebooie is die kantlyne van ons speelveld. Dit baken vir ons die ruimte af waarbinne ons die spel van die lewe kan geniet. Solank ons op die speelveld is, is ons veilig. Buitekant dié kantlyne kan ons ook leef, maar daar is ons op onsself aangewese.

God se Tien Gebooie is baie méér as net ʼn klomp reëls. Dit help ons om voluit te leef binne die ruimte wat God vir ons geskep het, en soos Hy dit bedoel het.

Documents

Project Progress

100%

Overall Project Completion

  • Lewering van manuskrip

    20%
  • Vestig van bemarkingsnetwerk

    60%

100%

  • 40%

    Finaliseer van buiteblad/titel

  • 80%

    Opstel van skrywerskontrak

20%

Lewering van manuskrip

40%

Finaliseer van buiteblad/titel

60%

Vestig van bemarkingsnetwerk

80%

Opstel van skrywerskontrak

Comments are closed.