ToekomsVenster 4: Volg Jesus Deon Loots

Project Description

ToekomsVenster04-VolgJesus_Fr.Cov.indd

Produk: ToekomsVenster 3: Volg Jesus

Skrywer: Deon Loots

Inhoud:

 

ʼn Leeftyd hier op aarde is heeltemal te kort om die volheid van God te leer ken. Ons het egter die voorreg om iéts van sy grootheid te ontdek en te ken. En dit is waarmee hierdie 45 dagreise na dissipelskap jou wil help. Dissipelskap is ʼn manier van leef. Dit begin wanneer jy reageer op Jesus se uitnodiging om Hom te volg. Om Jesus werklik in ons lewe vandag te volg, vra van ons om te leer om aan Hom aandag te gee, na Hom te luister en dan, natuurlik, om Hom te volg.

In die proses sal jy God al hoe beter leer ken en aanhou groei in ʼn dieper en omvattender verstaan van wie Hy is. Jy sal egter ook meer insig kry in wie jy is en in wat dissipelskap werklik behels.

Meer oor ToekomsVenster

ToekomsVenster is ʼn vyfjaarplan om die liggaam van Christus toe te rus terwyl ons saam op reis is na 2020.

Dit help gemeentes, groepe en individue om te fokus op die uitdagings wat ons nou en in die toekoms sal moet hanteer. Dit lei gelowiges op ʼn pad van genesing terwyl hulle oë gerig is op die wêreld waarvoor God so lief is.

Die temas is spesifiek gekies om gelowiges te help en te lei om nuut te dink en te glo.

Documents

Project Progress

100%

Overall Project Completion

  • Lewering van manuskrip

    20%
  • Vestig van bemarkingsnetwerk

    60%

100%

  • 40%

    Finaliseer van buiteblad/titel

  • 80%

    Opstel van skrywerskontrak

20%

Lewering van manuskrip

40%

Finaliseer van buiteblad/titel

60%

Vestig van bemarkingsnetwerk

80%

Opstel van skrywerskontrak

Comments are closed.