ToekomsVenster: Op pad na heelheid Annes Nel

Project Description

Toekomsvenster02-Heelheid-Cover_no.2.indd

Produk: Stiltetydgids – 45 dagreise na heelheid

Skrywer: Annes Nel

Inhoud: Bitter min mense kom ongeskonde van die lewe af. Om stukkend te wees diskwalifiseer jou nie vir die lewe nie, maar dit sou dwaas wees om jou gebrokenheid te ontken.

In hierdie stiltetydgids nooi Annes Nel jou uit om jou persoonlike reis na heelheid enduit te loop. Soms is hierdie reis ongemaklik en selfs seer, maar die vrug daarvan is oorvloedig. Want God verstaan stukkende mense. By Hom is daar genesing beskikbaar.

ToekomsVenster is ‘n vyfjaarplan om die liggaam van Christus toe te rus terwyl ons saam op reis is na 2020.

Documents

Project Progress

100%

Overall Project Completion

  • Lewering van manuskrip

    20%
  • Vestig van bemarkingsnetwerk

    60%

100%

  • 40%

    Finaliseer van buiteblad/titel

  • 80%

    Opstel van skrywerskontrak

20%

Lewering van manuskrip

40%

Finaliseer van buiteblad/titel

60%

Vestig van bemarkingsnetwerk

80%

Opstel van skrywerskontrak

Comments are closed.