Wanneer Jesus vrae vra Michiel van der Merwe

Project Description

WanneerJesusVraeVra-Fr.Cov.indd

Produk:  Wanneer Jesus vrae vra

Skrywer: Michiel van der Merwe

Inhoud: Wat gebeur wanneer Jesus vrae vra? Dit is immers nie asof Hy nie die antwoorde ken op die vrae wat Hy vra nie.
Jesus gee vir ons antwoorde op ons lewensvrae deur vir ons vrae te vra. Die manier waarop Hy hierdie vrae vra, help ons verstaan wat in ons lewe gebeur. Jesus vra vrae wat regtig saak maak. En die antwoorde op hierdie vrae stel ons in staat om waarlik te leef.
In Johannes se Evangelie vra Jesus 46 vrae in die 21 hoofstukke (847 verse). In hierdie boek kyk ons saam na elke vraag deur in 5 opeenvolgende dagstukke daaroor te gesels. Die tema word dan met ’n
groepstudie afgesluit.

Documents

Project Progress

100%

Overall Project Completion

  • Lewering van manuskrip

    20%
  • Vestig van bemarkingsnetwerk

    60%

100%

  • 40%

    Finaliseer van buiteblad/titel

  • 80%

    Opstel van skrywerskontrak

20%

Lewering van manuskrip

40%

Finaliseer van buiteblad/titel

60%

Vestig van bemarkingsnetwerk

80%

Opstel van skrywerskontrak

Comments are closed.